Skip to content

Mbuyiseni Ndlozi van die EFF sê misdaad in SA is ‘n oorlog [KLANK]

# Die EFF-parlementslid, Mbuyiseni Ndlozi, sê misdaad in Suid-Afrika is ‘n oorlog. Ndlozi het op die begrafnis van die vyf-jarige Ditebogo Junior Phalane in Soshanguve gepraat en die normalisering van misdaad veroordeel. Hy kritiseer die minister van Polisie, Bheki Cele, en die polisie omdat hulle nie proaktief is nie. Ditebogo is tydens ‘n kaping dood terwyl hy na sy pa se motor toe gehardloop het. Hy skryf die misdaadgolf aan armoede en die hoë werkloosheidsyfer toe:

ENG-NdloziOnCrime