Skip to content

Mbongeni Ngema word vandag ter ruste gelê [KLANK]

# Die begrafnisdiens van die ontslape internasionaal- bekroonde dramaturg, komponis, regisseur en sanger, Mbongeni Ngema word op die oomblik gehou by die Inkosi Albert Luthuli Internasionale Konvensiesentrum in Durban. President Cyril Ramaphosa het ‘n Spesiale Provinsiale Amptelike Begrafnis Kategorie 2 vir Ngema aangekondig. Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, sê Ngema, wat die skepper was van Woza Albert, Asinamali en Sarafina, sowel as die treffer Stimela SaseZola, het sy kreatiewe uitnemendheid aangewend om bewustheid te kweek vir die ongeregtighede van apartheid en om die lot van Suid-Afrika se onderdruktes uit te lig:

ENG ZizionNgema