Skip to content

Mbalula sê Hlophe se aanstelling in Regterlike Dienskommissie is moreel verkeerd [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die ontevredenheid oor die aanstelling van die afgedankte Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe, in die Regterlike Dienskommissie is geldig. Die Nasionale Vergadering het Dinsdag ʼn mosie aanvaar om Hlophe as die MK-party se verteenwoordiger op die kommissie te verkies al is hy weens growwe wangedrag afgedank. Mbalula het aan die SABC gesê Hlophe se verkiesing is kommerwekkend, veral vir die regbank:

ENG MbalulaOnHlophe