Skip to content

Mashatile vra Chinees-befondsde besighede om beleggings in SA verder te verhoog [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile moedig Chinees-befondsde ondernemings in Suid-Afrika aan om hulle beleggings te vermeerder in deurslaggewende sektore van die ekonomie. Die totale bilaterale handel het toegeneem van 614-billion-rand in 2022 tot 692-miljard-rand in 2023, terwyl China se 46-miljard tekort die hoogste bly van al die land se handelsvennote. Mashatile het gister gepraat op die Suid-Afrika-China ekonomiese Handels en Vereniging geleentheid in Johannesburg. Mashatile sê China, as een van die wêreld se grootste ekonomieë verskaf ‘n massiewe mark vir Suid-Afrika se goedere en dienste:

ENG MashatileOnInvestment