Skip to content

Mashatile sê regering werk saam met Ontwikkelingsbank om sukkelende munisipaliteite te help [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering werk saam met die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsbank om hulpbronne beskikbaar te stel om munisipaliteite met hul skuld te help. Munisipaliteite skuld krediteure 116,5-miljard-rand, en 75,3-persent van hierdie skuld is meer as 90 dae uitstaande. Daarenteen is 339,9-miljard-rand in 2023/2024 aan munisipaliteite verskuldig. Mashatile het gister in die Nasionale Vergadering gesê dis kommerwekkend dat baie munisipaliteite in finansiële nood verkeer:

ENG MashatileOnMunicipalities