# Die adjunkpresident van die ANC, Paul Mashatile sê die party se provinsiale uitvoerende komitee in KwaZulu-Natal sal nie ontbind word nie. Hy was gister in KwaMpumuza, Pietermaritzburg, as deel van die verkiesingsveldtog voor volgende week se tussenverkiesing. Die ANC in KwaZulu-Natal en Gauteng het tydens die verkiesing in Mei swak gevaar en het onderskeidelik van meer as 50-persent tot 17-persent en 36-persent geval. Mashatile sê dit is nou die tyd vir besinning:
Mashatile sê ANC sal nie provinsiale uitvoerende komitee in KZN ontbind nie [KLANK]
ENG MashatileOnKZN