Skip to content

Mashatile loof sleutelprestasies van sewende administrasie [KLANK]

# Adjunkpresident Paul Mashatile het die sewende administrasie van die regering van nasionale eenheid geprys oor sy sleutelprestasies in 2024. Hy het sy Kersboodskap aan Suid-Afrikaners gelewer en die bykans 300 dae sonder beurtkrag sowel as die eerste beurtkragvrye winter in vyf jaar uitgesonder. Mashatile loof ook die aandag aan wateruitdagings, te danke aan president Cyril Ramaphosa se watertaakspan, en die maatreëls wat ingestel is om onwettige spazawinkels, voedselveiligheid en misdaad aan te pak:

ENG-MashatileOnProgress