# ActionSA se president, Herman Mashaba, gaan vandag die uitkoms bekendmaak van die party se twee daagse spesiale senaatsvergadering oor die stabilisering van bestuur en dienslewering in Johannesburg en Ekurhuleni. Die vergadering is gehou in reaksie op oproepe deur metroraadslede van die party om hul samewerking met ander partye te heroorweeg. Samkelo Mgobozi van ActionSA sê dienslewering het tot stilstand gekom as gevolge van die onstabiliteit weens koalisies:
Mashaba gaan uitkoms van senaatsvergadering oor Johannesburg en Ekurhuleni bekendmaak [KLANK]
ENG SamkeloonJohannesburg