Skip to content

Masemola sê SAPD se intelligensiestrukture slaan toe op onwettige dwelms [KLANK]

# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê 49-duisend-851 verdagtes is vir dwelmbesit vasgetrek sedert Operasie Shanela in Mei verlede jaar bekendgestel is. Die polisie in KwaZulu-Natal het sedert Oktober verlede jaar talle klopjagte op die Durbanse hawe en King Shaka Internasionale Lughawe uitgevoer en beslag gelê op kokaïen ter waarde van 1,5-miljard-rand. Masemola sê die polisiediens se intelligensiestrukture werk hard om te keer dat onwettige dwelms die land inkom:

ENG FannieonDrugs