# Die Marshalltown Fire Justice Campaign veroordeel ten sterkste die voortgesette terughouding van die oorskot van slagoffers van die Usindiso-brand. Die koördineerder van die veldtog, Mametlwe Sebei, sê hierdie besluit ontneem al vir bykans ‘n jaar families die geleentheid om hulle behoorlik te begrawe. Sebei versoek die Forensiese Patologiedienste in Gauteng en die provinsiale Departement van Gesondheid om die DNS-toetsing te bespoedig om die liggame van slagoffers uit te ken:
Marshalltown Fire Justice Campaign veroordeel terughou van slagoffers se oorskot [KLANK]
ENG MametlweonBodies