Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Mapisa-Nqakula se poging om haar arres te stuit van die hand gewys [KLANK]

# Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se poging om haar inhegtenisneming, te keer, is deur die Gautengse Hooggeregshof in Pretoria met koste van die hand gewys. Die hof het die dringende aansoek van die rol geskrap en daarop gewys dat die toestaan van so ‘n bevel die sluise kan oopmaak. Mapisa-Nqakula word ondersoek vir beweerde korrupsie en geldwassery tydens haar termyn as minister van Verdediging en Militêre Veterane. Regter Sulet Potterill het beslis die hof kan nie ‘n arrestasie onregmatig verklaar voordat dit gebeur het nie:

ENG PotterillOnJudgenment