# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het reageer op bewerings dat die Nasionale Vergadering aangeval is. Dit volg nadat ‘n brand gister in die parlementêre gebied in Kaapstad uitgebreek het. Die dak van die Ou Volksraad-gebou het weens die brand inmekaar getuimel. Mapisa-Nqakula waarsku teen gissings oor die oorsaak van die brand voordat die ondersoek afgehandel is:
Speel klankgreep: ENG PreliminaryReport