Skip to content

MANCOSA Skool van Onderwys sê menslike element in onderwys sal nooit verdwyn nie [KLANK]

# De MANCOSA Skool van Onderwys sê hoewel leermodelle van kunsmatige intelligensie in die toekoms al hoe meer invloedryk sal raak, moet ʼn gebalanseerde benadering gebruik word ten opsigte van integrasie. MANCOSA-woordvoerder, Stephan van der Westhuizen, sê die impak van mens-gebaseerde onderwysmodelle durf nie agterweë gelaat word nie, veral binne die Suid-Afrikaanse konteks:

AFR StephanonElement