# Die polisie in die Vrystaat het ‘n 32-jarige man in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n negejarige seun in Mangaung. ‘n Polisiewoordvoerder, Mahlomola Kareli, sê die slagoffer is met erge naarheid na die hospitaal geneem, maar het met sy aankoms gesterf. Kareli sê speurders het ‘n dossier oopgemaak en ‘n lykskouing is gedoen. Dit het na bewering bevestig dat die kind vergiftig is. Kareli sê die verdagte is die seun se ma se kêrel:
Speel klankgreep: ENGMahlomolaKareli