# ‘n Sewe-en-veertig-jarige man is vroeër vandag ernstig beseer in ‘n botsing tussen drie voertuie op die N1 naby die Bothalaan-afrit in Centurion. Die woordvoerder van Emer-G-Med, Kyle van Reenen, sê sy paramedici het ‘n man op die toneel aangetref wat in die wrak van ‘n Toyota Hilux vasgevang was:
Speel klankgreep: ENGKylevanHeenen