# Die EFF-leier Julius Malema vra president Cyril Ramaphosa om die Polisie-ministerie en die Departement van Water en Sanitasie na die president se kantoor te verskuif. Die president het gister sy kantoor se begroting van 612-miljoen-rand in die Nasionale Vergadering ter tafel gelê. Malema sê in reaksie op die begroting Suid-Afrika het nie ʼn intelligensieprobleem nie, maar ʼn water- en misdaadkrisis:
Malema wil hê Polisie en Water en Sanitasie moet onder die Presidensie val [KLANK]
ENG JuliusonPresidency