# Die EFF versoek die nuutverkose burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, om voorrang te gee aan die lewering van noodsaaklike dienste aan inwoners. Moya het die stemme van 122 raadslede ontvang nadat ʼn koalisie tot stand gekom het tussen die ANC, ActionSA en die EFF. Moya was voorheen die onderburgemeester. Partyleier, Julius Malema het die belangrikheid beklemtoon om die finansiële uitdagings in Tshwane op te los:
Malema versoek nuwe Tshwane-burgemeester om voorrang te gee aan inwoners se behoeftes [KLANK]
ENG-MalemaOnMoya