# EFF-leier, Julius Malema, kritiseer die media omdat hulle, volgens hom, vals stories oor die party versprei ondermeer bewerings van oorlopery, die massa-uittog van lede en interne probleme. Malema beskuldig die media dat hulle op negatiewe beriggewing konsentreer, maar terselfdertyd die EFF se suksesse ignoreer, insluitend sy groeiende invloed in die Parlement:
Malema veroordeel media oor misleidende dekking van die EFF [KLANK]
ENG MalemaOnMedia