Skip to content

Malawi se president vra internasionale hulp om visepresident se vermiste vliegtuig te vind [KLANK]

# Malawi se president, Lazarus Chakweera, het Amerika, Israel, die VK, en buurlande versoek om te help met die soektog na die vliegtuig met die visepresident Saulos Chilima en nege ander aan boord. Die weermagvliegtuig het van die radar verdwyn toe dit gisteroggend van die hoofstad Lilongwe opgestyg en nie by sy bestemming in Mzuzu aangekom het nie. Chilima was onderweg na die begrafnis van ‘n voormalige kabinetsminister. Chakwera sê alle pogings van owerhede om kontak met die vliegtuig te maak sedert dit van die radar verdwyn het, was tevergeefs:

ENG ChakweraOnSearch