# Die magtiging van nuwe entstowwe in Suid-Afrika is nou onderhewig aan sommige voorwaardes. Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte het beklemtoon die Sinopham-entstof moet voorsien word ooreenkomstig die nasionale Covid-19-entstofprogram voor dit goedgekeur mag word. Die Chinees-vervaardigde entstof is einde verlede maand geregistreer, maar Sahpra se uitvoerende hoof, Boitumele Semete-Makokotlela, sê meer data is nodig om te bewys dis doeltreffend teen die Omikron-variant:
Speel klankgreep: ENG-Boitumelo