Skip to content

Macpherson, Saldanhabaai se burgemeester wil kleinhawens laat herleef [KLANK]

# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, en die burgemeester van Saldanhabaai aan die Weskus, André Truter, het hulle verbind tot die herlewing van die kleinhawens in Saldanhabaai en St Helenabaai. Truter het die projek verwelkom en aangedring op duidelike stappe en die implementering van tydlyne. Macpherson het amptenare opdrag gegee om ‘n meesterplan op te stel om die plaaslike ekonomie stukrag te gee deur visvangste en toerisme. Hy het verwys na die welslae van die V&A-Waterkant in Kaapstad om werk te skep:

ENG-MacphersonOnPorts