# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, in samewerking met die Sentrale Dwelmowerheid, bied volgende week die derde nasionale beraad oor dwelmmisbruik en onwettige handel in Boksburg, Gauteng, aan. Die beraad gaan doeltreffende strategieë ondersoek in die stryd teen hierdie maatskaplike euwel en die negatiewe gevolge op die welstand van die samelewing. Die woordvoerder van die departement, Lumka Oliphant, sê die voormalige speler van Bafana Bafana en Orlando Pirates, Junaid Hartley, nou skoon van dwelms, sal vertel van sy stryd van 14 jaar met verslawing:
Maatskaplike Ontwikkeling bied derde nasionale beraad op dwelmmisbruik aan [KLANK]