Skip to content

LUR vir Onderwys weerlê bewerings van onderwystekorte in Limpopo [KLANK]

# Die LUR vir onderwys in Limpopo, Mavhungu Lerule-Ramakhanya, het bewerings deur die DA van vakatures vir onderwysers in die provinsie weerlê. Lerule-Ramakhanya bestempel die stellings as ‘n wanopvatting en vals inligting. In Limpopo word tans vier-duisend-933 onderwysvakatures aangeteken. Die departement se woordvoerder, Mosebeane Kgaffe, sê egter skole het meganismes in plek, gesteun deur distriksamptenare, om te verseker dat onderwysers beskikbaar is vir alle leerders:

ENG-KgaffeOnTeachers