Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

LUR vir Onderwys in Gauteng hartseer oor graad 11-leerder se tragiese dood[KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane, het sy meegevoel betuig ná die moord op ‘n graad 11-leerder van die Hoërskool Chipa-Tabane in Refilwe, Cullinan. Die leerder, wat Sondag vermis geraak het, is later dood by haar neef se huis aangetref. Sy was na bewering seksueel aangerand en verwurg. Chiloane het simpatie met die bedroefde familie en die skool betoon. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê ‘n verdagte het hom aan die polisie oorgegee en het vandag in die Landdroshof in Bronkhorstspruit verskyn:

ENG MabonaOnDeath