# Die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Albert Fritz, verwelkom die nuus van ‘n afname in die provinsie se moordsyfer. Die minister van Polisie, Bheki Cele, het gister die misdaadstatistieke van die tweede kwartaal bekend gemaak. Fritz se woordvoerder, Wade Seale, sê 131 bendeverwante moorde is aangeteken teenoor 187 in die vorige kwartaal:
Speel klankgreep: ENG Fritz