Skip to content

LUR Chiloane verwelkom aankondiging van instelling van BELA-wet [KLANK]

# Die LUR vir Onderwys in Gauteng, Matome Chiloane verwelkom president Cyril Ramaphosa se proklamasie wat die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette in werking stel. Dit is in September bekragtig en verbeter kinders se reg tot gehalteonderwys. Die woordvoerder van die department in Gauteng, Steve Mabona, sê die LUR onderneem die provinsie is gereed om die wet in te stel, wat inklusiwiteit bevorder, toegang tot graad R uitbrei en taaldiversiteit aanmoedig vir ‘n billiker onderwysstelsel:

ENG-MabonaOnBELA