Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Lord of the Rings-sterre rou oor Bernard Hill

# Die sterre van The Lord of the Rings het hulle mede-akteur Bernard Hill gegroet. Hy is bekend vir sy rol as King Théoden. Hill is oorlede op 79, met sy verloofde Alison en seun Gabriel aan sy sy. Die sterre Elijah Wood, Billy Boyd, Dominic Monaghan en Sean Astin, wat die rolle vertolk van die vier hobbits, beskou hom as ‘n familielid. Beroemd vir sy rol in Titanic, het Hill se deurbraak gekom in Boys from the Blackstuff. Hy het die rol vertolk van Yosser Hughes, ‘n man wat met werkloosheid sukkel.