Skip to content

Limpopo se LUR vir Vervoer sê verkeersbeamptes sal vandag op paaie ontplooi wees [KLANK]

# Die LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Florence Radzilani, sê verkeersbeamptes sal vandag op alle provinsiale paaie ontplooi word. Druk verkeer word op die N1 tussen Limpopo en Gauteng verwag. Radzilani doen ‘n beroep op alle padgebruikers om verkeersreëls te gehoorsaam en bedag te wees op hulle spoed, en voetgangers op paaie:

ENG FlorenceonWeekend