Skip to content

Limpopo se LUR vir Gesondheid veroordeel rondstuur van foto’s van pasiënt wat op vloer by Letaba-hospitaal lê [KLANK]

# Die LUR vir Gesondheid in Limpopo, Phophi Ramathuba, doen ‘n beroep op lede van die publiek om op te hou om foto’s rond te stuur van ‘n pasiënt wat ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy gewag het om chroniese medikasie by ‘n apteek in die Letaba-hospitaal af te haal. Die LUR se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê toe die pasiënt die aanval begin kry het, het ‘n ander pasiënt wat ook in die tou gestaan het om sy chroniese medikasie te kry, foto’s begin neem:

ENG-ThilivhalionPatient