Skip to content

Limpopo-premier bevestig koningin Manyaku Maria Thulare amptelik as waarnemende Bapedi-koningin [KLANK]

# Die premier van Limpopo, Phophi Ramathuba, bevestig vandag amptelik koningin Manyaku Maria Thulare as die waarnemende koningin van die Bapedi-koningskap. Ramathuba het die aanstelling verlede week onderskryf en sal die sertifikaat onderteken om koningin Thulare amptelik in haar nuwe rol te erken. Die woordvoerder van die premier, Thilivhali Muavha, sê die aanstelling is ooreenkomstig die uitspraak van die Hooggeregshof in Polokwane, hangende ‘n uitspraak deur die Appèlhof:

ENG MuavhaOnBapediQueen