Skip to content

Limpopo-man van statutêre verkragting vrygespreek ná DNS-uitslae [KLANK]

# Die Landdroshof in Seshego, Limpopo, het ‘n 28-jarige man vrygespreek, wat van statutêre verkragting beskuldig is nadat hy na bewering ‘n 13-jarige meisie verkrag het wat Kersfees geboorte geskenk het. DNS-uitslae het Ditebogo Frans Gololo egter as die pa uitgesluit. Mashudu Malabi-Dzhangi van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die Seshego-eenheid vir Gesinsgeweld, Kinderbeskerming en Seksuele Misdrywe het Gololo op 26 Desember 2024 in hegtenis geneem op ‘n aanklag van statutêre verkragting:

ENG-Malabi-DzhangiOnCase