Skip to content

Liggame van al die slagoffers van Paasnaweek-busramp in Limpopo is uitgeken [KLANK]

# Limpopo se LUR vir Gesondheid, Phophi Ramathuba, sê al 45 slagoffers van die busongeluk in Paasnaweek is deur DNS-prosesse uitgeken. Die bus wat lede van die St Engenas Zion Christian Church van Molepolole in Botswana vervoer het, het op die 28ste van verlede maand van die Mmamatlakala-brug op die R518 afgestort. ‘n Agtjarige meisie is die enigste oorlewende. Ramathuba se woordvoerder, Thilivhali Muavha, sê ‘n multi-dissiplinêre span is gereed om die liggame na Botswana te repatrieer:

ENG ThilivhalionHumanRemains