# Die Stad Kaapstad se brandbestryders het ‘n liggaam in die Kuilsriver-gebied gevind. Dit is vermoedelik die persoon wat verlede Donderdag tydens die gure weer in die Highbury-kanaal geval het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê stad het sedert die voorval sy Brand- en Reddingsdienste, Mariene Wetstoepassings- en Omgewingseenheid, asook ‘n hommeltuig in die soektog ingespan:
Liggaam gevind van man wat in Highbury-kanaal val [KLANK]
AFR JPonPastWeek