Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Lesufi sê Gauteng het meer as R68-miljard se beleggings gelok [KLANK]

# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê ten spyte van werksverliese gedurende die Covid-19-pandemie, het die provinsiale ekonomie veerkragtig gebly. Hy het gisteraand die Provinsiale Rede by die Nasrec-eksposentrum gelewer. Lesufi sê die provinsie het meer as 68-miljard-rand se beleggings van 261 buitelandse maatskappye gelok en sowat 23-duisend regstreekse werksgeleenthede in die ekonomie geskep:

ENG LesufiOnEconomy