Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Lesufi sê bedrywighede in Tshwane se spesiale ekonomiese gebied vir voertuigwerke is in volle gang [KLANK]

# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê Tshwane se spesiale ekonomiese gebied vir voertuigwerke is in volle swang. Hy het in sy provinsiale rede tydens ‘n spesiale sitting van die Gautengse wetgewer gesê Ford Suid-Afrika het 5,8-miljard rand belê en is besig om sy kapasiteit te verhoog om 200-duisend motors te bou. Lesufi sê dit het drie-duisend-291 werksgeleenthede geskep, met meer as 65-persent daarvan vir mense in die omliggende woonbuurte:

ENG PanyazaonTshwane