Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 3 Desember 12.30 nm Goeiemiddag. Ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons spring weg met krieket: Oorwinnings in hulle oorblywende drie toetse van die seisoen sal die Proteas laat deurdring na die eindstryd van die huidige Wêreldtoetskampioenskap. Suid-Afrika is tans tweede op die punteleer na Indië nadat hulle Sri Lanka […]