Eko-minuut 13:30
BULLETIN NUUSAGENTSKAP 10 Desember 1:30 nm Goeiemiddag. Hier is jou Eko-minuut: # Die Suid-Afrikaanse Reserwebank sê klimaatsverandering hou ekonomiese en maatskaplike risiko’s in vir die werking van die finansiële stelsel. Die bank se adjunkpresident, Fundi Tshazibana, sê sentrale banke het ‘n verantwoordelikheid om toe te sien dat finansiële stelsels klimaatverwante skokke kan oorkom en bestuur. […]