Skip to content

Lae watervlakke in sommige Tshwane-reservoirs aangemeld [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy merk ʼn daling in watervlakke op by die Atteridgeville, Laudium, Lotus en Soshanguve Blok L se reservoirs. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die Departement van Nutsdienste se bestuur beraadslaag met Rand Water. Hy sê hulle probeer vasstel wat die onaanvaarbare daling veroorsaak:

ENG LindelaReported