Skip to content

Ladingvermindering in Soshanguve weens hoë vraag [KLANK]

# Die Stad Tshwane stel vanaand van ses-uur tot tien-uur ladingverminder in en om die Soshanguve-gebied in. Lindela Mashigo van die stad sê die koue weer verhoog die vraag na elektrisiteit, wat druk op die netwerk plaas. Hy vra verbruikers om alle nie-noodsaaklike toestelle af te skakel en die gebruik van hoë-verbruik toestelle af te wissel om die oorlading van die elektrisiteitstelsel te keer:

ENG-MashigoOnLoadreduction