# Dit is die laaste week vir inwoners van Stad Kaapstad en belangegroepe om kommentaar te lewer oor die voorstel om nie-gemotoriseerde vervoerinfrastruktuur op te gradeer en te bou in Brackenfell, Kraaifontein, Wallacedene en Bloekombos. Die opgraderings sal voldoen aan die behoeftes van voetgangers, fietsryers en mense met gestremdhede. Die metro sê die projek sluit in opgradering van voetgangeroorgange en die instel van fietsbane waar van toepassing. Die sluitingsdatum vir insette is Vrydag.
Laaste kans vir inwoners van Kaapstad om kommentaar te lewer oor nie-gemotoriseerde vervoer