# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê eienaars van spazawinkels en klein ondernemings moet teen volgende Dinsdag registreer. Hy het die misverstand opgeklaar oor president Ramaphosa se opdrag van 21 dae. Volgens Hlabisa is registrasie verpligtend vir spazawinkels en ondernemings wat voedsel hanteer en diegene wat nie geregistreer is nie kan gesluit word. ’n Landwye aanlyn platform vir registrasie word volgende jaar bekend gestel:
Laaste dag om spazas en klein ondernemings te registreer kom nader [KLANK]
ENG-HlabisaOnSpaza