# Die KwaZulu-Natalse Onderwysdepartement en die polisie ondersoek bewerings van afknouery by die eMpephose High School in King Cesthwayo-distrik. Dit volg na ʼn TikTok-video wat ʼn graad 11-leerder gedeel het waarin sy beweer sy is deur ʼn seun in haar klas geboelie. Die beweerde afknouery het volgens haar erger geword tot sy minstens twee keer per week geslaan is. Die departement se woordvoerder, Muzi Mahlambi, sê hulle het die meisie gehelp om ʼn saak teen die vermeende oortreder aanhangig te maak:
KZN se Onderwysdepartement veroordeel afknou-voorval by eMpephose High School [KLANK]
ENG MuzionBullying