# KwaZulu-Natal se LUR vir Onderwys, Sipho Hlomuka, sê alle vorme van afknouery en geweld in skole is totaal onaanvaarbaar en sal nie geduld word nie. Dit volg nadat ʼn video aan die lig gekom het van ʼn leerder wat in ʼn badkamer by Nqabakazulu High School in KwaMashu aangerand word. Die departement se woordvoerder, Muzi Mahlambi, sê leerders word aangemoedig om boelie-voorvalle aan te meld sodat dit onmiddellik hanteer kan word:
KZN se Onderwys-LUR veroordeel alle vorme van afknouery en geweld in skole [KLANK]
ENG MahlambiOnBullying