# KwaZulu-Natal se premier, Thamsanqa Nthuli, het die feestyd-veiligheidsplan bekendgestel en 656 polisiebeamptes ontplooi om misdaad te bekamp. Hulle sal op misdaad-brandpunte fokus om veiligheid tydens die vakansie te verseker. Spesiale aandag word ook aan voedselveiligheid geskenk, veral by spazawinkels. Ntuli vra gemeenskappe om met wetstoepassers saam te werk om veiligheid in die provinsie te verseker:
KZN-premier stel feestyd-veiligheidsplan bekend en ontplooi 656 nuwe polisiebeamptes [KLANK]
ENG NtuliOnSafetyPlan