Skip to content

KZN-LUR verwelkom arrestasies van Nongoma-burgemeester, onderburgemeester en speaker [KLANK]

# Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Thulasizwe Buthelezi, herbevestig die regering se verbintenis om korrupsie uit te roei. Hy verwelkom die onlangse arrestasies van die burgemeester, onderburgemeester en speaker van die Nongoma Plaaslike Munisipaliteit op aanklagte van bedrog en korrupsie en beskou dit as ‘n duidelike boodskap dat korrupsie nie geduld sal word nie. Buthelezi het ook die nuwe waarnemende munisipale bestuurder, Mpumelelo Mnguni, bekendgestel om die finansiële uitdagings van die munisipaliteit aan te spreek en doelgetreffende dienslewering te verseker:

ENG ButheleziOnNongoma