# Die LUR vir Gesondheid in KwaZulu-Natal, Nomagugu Simelane, vra ouers om statutêre verkragtingsake in te dien teen mans wat tienermeisies swanger maak. Die provinsie het gister 47 Kersbabas verwelkom. Onder die ma’s is drie 15-jariges en ‘n 13-jarige, wat kommer oor die gemeenskap laat ontstaan. Sy beklemtoon die wetlike plig om sulke gevalle aan te meld en vra die polisie om op te tree om minderjariges te beskerm:
KZN Gesondheids-LUR vra optrede teen statutêre verkragting te midde van tiener-Kersgeboortes [KLANK]
ENG-SimelaneOnPregnancy