Skip to content

KwaZulu-Natalse wetgewer keur R3,5-miljard goed vir Menslike Nedersettings [KLANK]

# Die portefeuljekomitee oor Menslike Nedersettings in die KwaZulu-Natalse wetgewer het die departement se begroting van 3,5-miljard-rand vir die 2024/2025-boekjaar goedgekeur. Die LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, sê sy departement prioritiseer ingrypings in munisipaliteite sodat huise wat in aanbou is, voltooi word. Hy sê hulle is besig met ‘n noodbehuisingsprogram onder Operasie Sukuma Sakhe – oftewel Staan Op en Bou – om behuising vir kwesbare groepe te skep:

ENG SibonisoonBudget