Skip to content

KwaZulu-Natalse Onderwysdedpartement waarsku onderwysers teen lyfstraf [KLANK]

# Die Departement van Onderwys in KwaZulu-Natal is geskok oor die jongste voorval van lyfstraf waarby ‘n laerskoolleerder betrokke was. ‘n Onderwyser aan die Soul Primary School in Umzinto, suid van Durban, word by die beweerde voorval betrek. Die woordvoerder van die departement, Muzi Mahlambi, sê leerkragte word gewaarsku dat lyfstraf tot ontslag kan lei:

ENG MuzionCorporalPunishment