# Die LUR vir Onderwys in KwaZulu-Natal, Sipho Hlomuka, sê al was 2024 ‘n jaar van uitdagings en suksesse in die sektor, sien hy uit na ‘n beter 2025. Hy beklemtoon die behoefte aan vernuwing en eenheid om die ekonomie te versterk en lewens te verbeter. Hlomuka lig die belangrikheid uit van belegging in onderwys, professionele ontwikkeling, en die voorbereiding van jongmense vir plaaslike werksgeleenthede. Hy wil ‘n kultuur skep van uitnemendheid in die onderwysstelsel.
KwaZulu-Natal se Onderwys-LUR sien uit na beter jaar in sektor