# Die Stad Kaapstad sê die gebruik van kultuur en kreatiwiteit as instrumente vir maatskaplike verandering en openlike gesprekke is belangrik. Die stad se Kuns- en Kultuurontwikkelingstak het onlangs ‘n tweedaagse werkswinkel met die titel, She paves her path, aangebied. Dit werkswinkel het gefokus op geslagsbewustheid en geslagsgeweld. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsontwikkeling en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê die werkswinkel het ‘n veilige ruimte vir vroue geskep om hulle daaglikse ervarings te deel:
Kuns en kultuur help slagoffers van geslagsgeweld om hulle paadjie uit te stippel [KLANK]
ENG PatriciaonSurvivors